top of page

Om 'n sakeonderneming te bedryf is ‘n uitdaging! Die druk en krediteure word meer, die toeloop van kliënte verminder, daar is konstante verandering én beurtkrag!

SBA bied bystand met sakeredding, likwidasie, herstrukturering van besigheidstrukture, regsadvies en sekwestrasies.

Ten spyte van uitdagings, kan jou besigheid floreer! 

Vir meer inligting, stuur vir ons U kontak besonderhede en ons skakel U terug. 

Kontakbesonderhede

Ek soek raad oor

Dankie ons skakel U binnekort terug

Stressed boss having problem at business meeting in office.jpg

Kontak ons

60 23rd street Menlo Park Pretoria

kantoor@sba.co.za

082 859 0022

Young businessman posing in factory..jpg
bottom of page